Afrikaanse Protestantse Kerk Pofadder
     
Tuisblad

Ons gemeente

Ontmoet die AP Kerk

Foto's

Kontak ons

Skakels

 
Welkom by ons gemeentetuisblad!
Mag hierdie webblad tot eer van God wees! Ons is 'n klein gemeente in die Boesmanland, in die dorp Pofadder. Ons wil graag die Woord van God aan almal verkondig en ons gemeente bekendstel! Geniet u verblyf, en stuur gerus vir ons u kommentaar!
Eredienste:
Elke tweede Sondagaand om 18:30 by ons kerkgebou (Oom Frikkie se saal) op Pofadder

.

Leraar:
Ons leraar is Ds. Adriaan Swart van AP Kerk Namakwaland

Verbondsonderrig:
Elke Woensdagmiddag om 16:00



Epos ons!
 
   
 

Aantal besoekers sedert 1 November 2001: 120938